Bafana wen, neem voortou in Groep G

akkreditasie
Bongi Hlongwane vier sy doel teen Ghana Maandag in Johannesburg.         Foto: Gallo Images
Bongi Hlongwane vier sy doel teen Ghana Maandag in Johannesburg. Foto: Gallo Images

Suid-Afrika is die nuwe Groep G-voorloper ter kwalifisering vir volgende jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi nadat hy Ghana Maandag met 1-0 in Johannesburg in sy tweede groepwedstryd geklop het.

Die belowende Bongi Hlongwane was in die 83ste minuut byderhand om ’n dwarsaangee af te rond.

Die Black Stars se verdedigers sal hulself skop nadat hulle nie behoorlik skoongemaak het nie. Dit het die tuisspan ’n tweede kans gebied om van dwars te voer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.79
+0.4%
Rand - Pond
20.90
+0.4%
Rand - Euro
17.82
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,789.09
+0.3%
Silwer
22.46
-0.2%
Palladium
1,858.50
+0.3%
Platinum
965.00
+0.8%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,334
-0.3%
Alle aandele
72,764
-0.2%
Hulpbronne 10
69,211
-1.3%
Industriële 25
96,260
+0.3%
Finansiële 15
14,262
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos