Broos se Bafana in Harare getoets

akkreditasie
Meer hiervan, is wat Hugo Broos, afrigter van Suid-Afrika se sokkerspan, soek. Bafana Bafana vier hul sege in die Cosafabeker-toenrooi. Foto: Gallo Images
Meer hiervan, is wat Hugo Broos, afrigter van Suid-Afrika se sokkerspan, soek. Bafana Bafana vier hul sege in die Cosafabeker-toenrooi. Foto: Gallo Images

Suid-Afrika se sokkerspan wil sy veldtog om vir aanstaande jaar se Wêreldbeker-toernooi in Katar te kwalifiseer, Vrydag op ’n wennoot begin as hy Zimbabwe in Harare takel.

Bafana Bafana het die onlangse Cosafabeker-toernooi gewen deur Senegal in die eindstryd te klop ná ’n strafdoelstryd.

Die oorwinning het egter nie die pyn verdoof van die wete dat die span nie vir aanstaande jaar se Afrikabeker-toernooi kon kwalifiseer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos