Broos wil langer besin oor Bafana-span

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hugo Broos, Bafana Bafana se afrigter, gaan die naweek nog ’n bietjie kopkrap oor sy finale groep vir die WB-kwalifiserende wedstryde teen Ethiopië. Foto: Gallo Images
Hugo Broos, Bafana Bafana se afrigter, gaan die naweek nog ’n bietjie kopkrap oor sy finale groep vir die WB-kwalifiserende wedstryde teen Ethiopië. Foto: Gallo Images

Die aankondiging van die Suid-Afrikaanse sokkerspan vir sy komende twee wedstryde teen Ethiopië is tot Maandag uitgestel.

Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sou die vergrote groep van 34 spelers, wat hy vroeër dié week aangekondig het, aanvanklik Saterdag tot 23 verklein het.

Hy wil egter – luidens ’n kort verklaring – graag eers na die naweek se plaaslike ligawedstryde kyk voordat hy sy finale groep bekend maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos