Brose Bafana speel gelykop teen Zimbabwe

akkreditasie
Percy Tau kon Bafana Bafana nie Vrydag help om die agterkant van Zimbabwe se doelhok te vind nie. Foto: Gallo Images
Percy Tau kon Bafana Bafana nie Vrydag help om die agterkant van Zimbabwe se doelhok te vind nie. Foto: Gallo Images

Hef aan lê voor vir Hugo Broos indien die nuwe afrigter van Bafana Bafana enige hoop koester om Suid-Afrika se sokkerspan volgende jaar na die Wêreldbeker-toernooi in Katar te lei.

Suid-Afrika het sy veldtog om vir sokker se grootste skouspel te kwalifiseer Vrydagmiddag op onoortuigende wyse begin toe hy in Harare met 0-0 teen Zimbabwe gelykop gespeel het.

Bafana, wat saam met Ghana, Ethiopië en Zimbabwe in Groep G meeding (net een span dring deur na die volgende ronde van kwalifisering), speel Maandag in die FNB-stadion in Johannesburg in sy tweede wedstryd teen Ghana.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 519/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 194/3
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 162/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 34/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 57/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.67
-1.3%
Rand - Pond
21.03
-1.5%
Rand - Euro
17.48
-1.4%
Rand - Aus dollar
10.96
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.4%
Goud
1,783.91
-0.8%
Silwer
22.36
-1.8%
Palladium
2,329.00
-2.0%
Platinum
998.60
-2.7%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos