Covid-19 trek 2 Bafana-spelers plat

akkreditasie
Die doelskieter Thabiso Kutumela is positief getoets vir Covid-19 en sal gevolglik Bafana Bafana se eerste twee Wêreldbeker-kwalifiserende wedstryde misloop. Foto: Gallo Images
Die doelskieter Thabiso Kutumela is positief getoets vir Covid-19 en sal gevolglik Bafana Bafana se eerste twee Wêreldbeker-kwalifiserende wedstryde misloop. Foto: Gallo Images

Bafana Bafana het ’n Covid-19-terugslag gely voordat die span Woensdag na Harare vertrek het vir Vrydag se Wêreldbeker-kwalifiserende sokkerstryd teen Zimbabwe.

Luidens ’n verklaring deur die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) is twee van die nasionale span se spelers, Thibang Phete en Thabiso Kutumela, positief getoets vir die koronavirus en is hulle nou in selfkwarantyn.

Phete is ’n verdediger, wat vir die Portugese klub Belenenses speel, terwyl Kutumela ’n doelskieter van Mamelodi Sundowns is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.8%
Rand - Pond
21.27
-0.7%
Rand - Euro
18.14
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.41
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Goud
1,781.44
+0.4%
Silwer
22.33
-2.2%
Palladium
1,751.50
+0.5%
Platinum
940.00
-0.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos