Hekke oop vir toeskouers by Bafana-stryd in Soweto

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bafana Bafana se Bongokuhle Hlongwane word deur sy spanmaats omring nadat hy verlede maand ’n doel teen Ghana aangeteken het. Bafana se volgende wedstryd in Suid-Afrika sal deur toeskouers bygewoon word.  Foto: Gallo Images
Bafana Bafana se Bongokuhle Hlongwane word deur sy spanmaats omring nadat hy verlede maand ’n doel teen Ghana aangeteken het. Bafana se volgende wedstryd in Suid-Afrika sal deur toeskouers bygewoon word. Foto: Gallo Images

Die Wêreldbeker-kwalifiseerder aanstaande Dinsdag tussen Bafana Bafana en Ethiopië sal die eerste Suid-Afrikaanse sportgeleentheid sedert die begin van die Covid-19-pandemie wees waar toeskouers toegelaat word.

Die nuuskanaal eNCA het Dinsdagoggend berig dat dié wedstryd as ’n “toetsgeleentheid” gebruik sal word vir die plan om uiteindelik toeskouers terug by alle sport te kry.

Dr. Thulani Ngwenya, die mediese hoof van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa), het gesê daar is besluit om die hekke vir die Bafana-stryd oop te gooi, want “ondersteuners is angstig om terug te kom by wedstryde”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.9%
Rand - Pond
21.52
+0.2%
Rand - Euro
18.19
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,796.78
+0.2%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,800.00
+2.8%
Platinum
961.85
+0.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,914
+0.8%
Alle aandele
69,271
+1.0%
Hulpbronne 10
64,644
+0.9%
Industriële 25
92,984
+0.1%
Finansiële 15
13,399
+3.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos