Klubs probeer Bafana ‘saboteer’, sê Broos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mamelodi Sundowns se Thabiso Kutumela is tans in die middel van ’n storm in Suid-Afrikaanse sokker. Foto: Gallo Images
Mamelodi Sundowns se Thabiso Kutumela is tans in die middel van ’n storm in Suid-Afrikaanse sokker. Foto: Gallo Images

Die Bafana Bafana-afrigter, Hugo Broos, het Mamelodi Sundowns en Orlando Pirates daarvan beskuldig dat hulle die nasionale span probeer saboteer.

Dit kom nadat Thabiso Kutumela (Sundowns) en Goodman Mosele (Pirates) hulle nie aangesluit het by die groep wat die naweek in ’n Wêreldbeker-kwalifisering teen Ethiopië speel nie.

Kutumela word tans as een van die blinkste diamante in plaaslike sokker beskou. Die 28-jarige het op twee ná die meeste doele in die plaaslike liga aangeteken en het ’n rol gespeel daarin om Maritzburg United van relegasie te red. Sundowns het hom in die afseisoen opgeraap en hy het reeds ’n impak vir dié span gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
+0.0%
Rand - Pond
21.13
-0.0%
Rand - Euro
17.60
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,811.72
-0.1%
Silwer
23.40
-0.3%
Palladium
1,892.99
-0.6%
Platinum
976.50
-0.9%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos