Nie eens my ouma sou só val, sê oudblaser oor Bafana-drama

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Bafana Bafana-verdediger Rushine de Reuck was in trane ná Sondag se wedstryd, waarin die skeidsregter ’n strafdoel teen hom toegeken het.  Foto: Gallo Images
Die Bafana Bafana-verdediger Rushine de Reuck was in trane ná Sondag se wedstryd, waarin die skeidsregter ’n strafdoel teen hom toegeken het. Foto: Gallo Images

Nie eens sy klein, brose ouma sou geval het as sy só ’n stampie op straat gekry het nie.

Dís die kleurvolle manier waarop die voormalige skeidsregter Errol Sweeney sy opinie uitgespreek het oor die omstrede voorval wat Bafana Bafana sy kans gekos het om vir aanstaande jaar se Wêreldbeker-toernooi in Katar te kwalifiseer.

Die nasionale span het Sondag met 0-1 teen Ghana verloor. Die enigste doel was van ’n strafskop wat toegeken is omdat die Leicester City-ster Daniel Amatey binne die doelsirkel met ’n oordrewe swaai van die arms neergeploeg het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
+0.1%
Rand - Pond
20.54
+0.6%
Rand - Euro
17.10
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,809.42
-0.5%
Silwer
23.02
-2.1%
Palladium
2,299.50
-1.5%
Platinum
1,030.50
-0.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,240
-0.2%
Alle aandele
73,668
-0.2%
Hulpbronne 10
75,549
+0.4%
Industriële 25
90,577
-1.0%
Finansiële 15
15,037
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos