Skare juig vroeg in Bafana se sege

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Paar Bafana Bafana-spelers val mekaar om die hals nadat hulle die voortou teen Ethiopië geneem het. Foto: Reuters
’n Paar Bafana Bafana-spelers val mekaar om die hals nadat hulle die voortou teen Ethiopië geneem het. Foto: Reuters

Die 2 000 toeskouers wat Dinsdag toegelaat is by Bafana Bafana se wedstryd teen Ethiopië in die FNB-sokkerstadion in Johannesburg, het baie gehad om oor te jubel: Suid-Afrika het met 1-0 geseëvier.

Dit was die eerste keer sedert die uitbreek van die Covid-19-pandemie vroeg verlede jaar dat toeskouers ’n sportbyeenkoms in Suid-Afrika kon bywoon, natuurlik onder voorwaardes.

Die Suid-Afrikaners wat bevoorreg genoeg was om die kragmeting by te woon, was reeds in ligte luim oor ’n ervaring wat hulle 19 maande laas beskore was – en kon net 11 minute ná die aanvang van die wedstryd boonop ook jubel oor ’n doel op die telbord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos