Tau 10de keer in kol vir SA in Bafana-sege

akkreditasie
Percy Tau vier sy strafdoel.Foto: Gallo Images
Percy Tau vier sy strafdoel.Foto: Gallo Images

Percy Tau het sy tiende doel vir Suid-Afrika aangeteken in Bafana Bafana se sege met 2-0 in hul eerste van twee sokkerwedstryde teen São Tomé en Príncipe Vrydagaand in Durban.

Die doelskieter van Anderlecht in België was vroeg in die tweede helfte in die kol met ’n strafskop waarna die plaasvervanger Bongani Zungu eers reg aan die einde met ’n kopskoot van ’n hoekskop af dit 2-0 gemaak het.

Suid-Afrika was nie heeltemal oortuigend teen die span wat 182ste op die ranglys is nie en het trouens in die eerste helfte nie een doelpoging op koers gehad nie. Die besoekers het wel hul verdedigingslinie met elke moontlike speler gelaai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 270/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+0.3%
Rand - Pond
20.93
+0.3%
Rand - Euro
17.83
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,787.87
+0.2%
Silwer
22.45
-0.3%
Palladium
1,859.89
+0.3%
Platinum
965.48
+0.8%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,239
-0.4%
Alle aandele
72,662
-0.4%
Hulpbronne 10
69,172
-1.4%
Industriële 25
96,077
+0.1%
Finansiële 15
14,232
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos