‘Tradisionele seremonie’ kos Goodman sy Bafana-kans

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Goodman Mosele vroeër vanjaar op die Olimpiese Spele, waar hy vir die SA o.23-span gespeel het.  Foto: Gallo Images
Goodman Mosele vroeër vanjaar op die Olimpiese Spele, waar hy vir die SA o.23-span gespeel het. Foto: Gallo Images

Die Orlando Pirates-speler Goodman Mosele, wat sy plek in die Bafana Bafana-groep kwyt is omdat hy hom nie Maandag by die span aangesluit het nie, is deur ’n vertraging in ’n tradisionele seremonie van die kamp gehou.

So het ’n anonieme bron aan The Citizen se sokkerblad, Phakaaathi, gesê oor die omstandighede wat Mosele sy plek in die span gekos het.

Volgens dié bron is die speler “huis toe vir ’n tradisionele seremonie”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos