Broos vol moed voor Bafana Ethiopië pak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar is hoë verwagtinge van die doelskieter Bongi Hlongwane in aanloop tot Bafana Bafana se stryd Saterdag teen Ethiopië.  Foto: Getty Images
Daar is hoë verwagtinge van die doelskieter Bongi Hlongwane in aanloop tot Bafana Bafana se stryd Saterdag teen Ethiopië. Foto: Getty Images

Die Suid-Afrikaanse afrigter Hugo Broos het Bafana Bafana se twee komende groepwedstryde teen Ethiopië uitgesonder as bepalend in hul veldtog om vir volgende jaar sê Wêreldbeker-sokkertoernooi te kwalifiseer.

Bafana Bafana is onoorwonne in Groep G nadat hulle tot dusver onder Broos se leiding gelykop teen Zimbabwe in Harare gespeel en ’n uitgedunde Ghana in Johannesburg geklop het.

Hulle sal Saterdag in Bahir Dar daarop wil voortbou sodat hulle die spanne se herontmoeting Dinsdag in Johannesburg op die voorvoet kan begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos