Deel

City se Haaland eet, slaap en haal asem vir doele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hy vlieg hoog! Erling Haaland van Manchester City vier Saterdagaand sy eerste doel teen Burnley in Manchester. Foto: Getty Images
Hy vlieg hoog! Erling Haaland van Manchester City vier Saterdagaand sy eerste doel teen Burnley in Manchester. Foto: Getty Images

Erling Haaland is onstuitbaar! Dié Noorweegse doelskieter het Saterdagaand die 40 doele-kerf verbygesteek in sy eerste seisoen vir Manchester City.

Hy het ’n driekuns aan doele behaal in sy span se groot oorwinning van 6-0 oor Burnley in die kwarteindronde van die FA Cup in Manchester.

Haaland het blykbaar ’n onversadigde dors aan doele, want hy het die afgelope Dinsdag vyf doele aangeteken in sy span se Europese Kampioeneliga-wedstryd teen RB Leipzig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.31
-0.8%
Rand - Pond
22.49
-1.1%
Rand - Euro
19.77
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
975.89
+0.8%
Palladium
1,414.08
+0.9%
Goud
1,956.88
-1.1%
Silwer
22.99
-1.1%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos