Covid-geteisterde stryd verander in klug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Slegs nege spelers het Saterdag vir Belenenses uitgedraf. Foto: Getty Images
Slegs nege spelers het Saterdag vir Belenenses uitgedraf. Foto: Getty Images

Die Portugese sokkerklub Belenenses is die naweek genoop om ’n wedstryd teen Benfica met nege spelers te begin, onder andere twee doelwagters, nadat die koronavirus onder die span gemaai het.

Benfica het munt geslaan uit sy numeriese voordeel en sewe doele in die eerste helfte behaal voordat Belenenses ná rustyd teruggekeer het met slegs sewe spelers.

Die kragmeting is twee minute later afgelas toe Joao Monteiro, ’n doelwagter wat in die middelveld diens gedoen het, die derde Belenenses-speler geword het wat ’n besering opdoen. Dit het die skeidsregter genoop om die eindfluitjie te blaas, aangesien ’n span ’n minimum van sewe spelers op die veld moet hê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos