Engelse Premierliga

KYK | Breier skop toeskouer wat op veld hardloop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Patrick Vieira op pad na die kleedkamer terwyl chaos op die veld uitbreek.  Foto: Getty Images
Patrick Vieira op pad na die kleedkamer terwyl chaos op die veld uitbreek. Foto: Getty Images

Patrick Vieira, afrigter van Crystal Palace, het handgemeen geraak met ’n toeskouer nadat sy span in ’n Engelse Premierligawedstryd met 3-2 deur Everton geklop is.

Vieira was met die blaas van die eindfluitjie op pad na die kleedkamer nadat hy moes toekyk hoe sy span ’n voorsprong van twee doele prysgee. Hy het sy pad probeer vind deur ’n toeloop van toeskouers wat op die veld gehardloop het ter viering van Everton se oorwinning wat die klub van relegasie uit die Premierliga gered het.

Dit wou voorkom of een van die toeskouers Vieira met handgebare uitlok. Die voormalige Franse middelveldspeler het hom vererg en die aanhanger geskop dat hy op die grond beland. Vieira is daarna deur ander toeskouers weggelei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 11:30 vm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Tottenham Hotspur
Brighton
Tottenham Hotspur Stadium
Sa. 16 Apr. 22 14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Manchester United
Norwich
Old Trafford
Sa. 16 Apr. 22 14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Southampton
Arsenal
St. Mary's Stadium
Uitslae
So. 14 Aug. 22
Chelsea
Chelsea 2
Tottenham Hotspur
Tottenham Hotspur 2
So. 14 Aug. 22
Forest
Forest 1
West Ham
West Ham 0
Sa. 13 Aug. 22
Brentford
Brentford 4
Manchester United
Manchester United 0
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Burnley
38
7
35
Spanwapen
2. Watford
38
6
23
Spanwapen
3. Norwich
38
5
22
Spanwapen
4. Manchester City
2
2
6