Engelse Premierliga

Lewis, Serena deel van konsortium wat Chelsea wil koop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lewis Hamilton is deel van Martin Broughton se bod om die Engelse sokkerspan Chelsea te koop.  Foto: Getty Images
Lewis Hamilton is deel van Martin Broughton se bod om die Engelse sokkerspan Chelsea te koop. Foto: Getty Images

Twee legendes in die sportwêreld, Serena Williams en Lewis Hamilton, is deel van Martin Broughton se konsortium wat die Engelse Premierligaspan Chelsea wil koop.

Broughton (75) is ’n Britse sakeman en voormalige voorsitter van die sokkerspan Liverpool. Sebastian Coe, president van Wêreldatletiek, en ryk beleggers van oor die wêreld heen vorm ook deel van Broughton se konsortium, wat Chelsea sy status as ’n topspan wil laat behou.

Williams (40) spog met 23 Grand Slam-tennistitels agter haar naam, met Hamilton (37), ’n renjaer, wat al sewe keer die Formule Een-wêreldkampioen was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 11:30 vm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Tottenham Hotspur
Brighton
Tottenham Hotspur Stadium
Sa. 16 Apr. 22 14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Manchester United
Norwich
Old Trafford
Sa. 16 Apr. 22 14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Southampton
Arsenal
St. Mary's Stadium
Uitslae
So. 22 Mei 22
Norwich
Norwich 0
Tottenham Hotspur
Tottenham Hotspur 5
So. 22 Mei 22
Manchester City
Manchester City 3
Aston Villa
Aston Villa 2
So. 22 Mei 22
Liverpool
Liverpool 3
Wolverhampton Wanderers
Wolverhampton Wanderers 1
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Manchester City
38
29
93
Spanwapen
2. Liverpool
38
28
92
Spanwapen
3. Chelsea
38
21
74
Spanwapen
4. Tottenham Hotspur
38
22
71