Engelse Premierliga

Manchester United begin met sege onder Rangnick

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ralf Rangnick, die waarnemende afrigter van Manchester United se sokkerspan, gee erkenning aan sy spelers ná Sondag se sege oor Crystal Palace in die Engelse Premierliga op OId Traffford. Foto: Getty Images
Ralf Rangnick, die waarnemende afrigter van Manchester United se sokkerspan, gee erkenning aan sy spelers ná Sondag se sege oor Crystal Palace in die Engelse Premierliga op OId Traffford. Foto: Getty Images

Manchester United se sokkerspan het op ’n wennoot onder die tydelike afrigterskap van Ralf Rangnick afgeskop danksy ’n doel deur Fred in Sondag se Engelse Premierliga-wedstryd teen Crystal Palace.

United het heelwat meer energie as in sy vorige paar wedstryde getoon. Die wedstryd op Old Trafford het nietemin op ’n doellose gelykop-uitslag afgestuur voordat Fred die wendoel in die 77ste minuut aangeteken het.

Dit was Fred se tweede doel van die seisoen en die eerste keer sedert die middel van September dat United twee opeenvolgende oorwinnings in die liga behaal het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
So. 28 Nov. 21 16:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Burnley
Tottenham Hotspur
Turf Moor, Burnley
So. 12 Des. 21 16:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Brighton
Tottenham Hotspur
American Express Community Stadium, Falmer
Sa. 18 Des. 21 14:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Manchester United
Brighton
Old Trafford, Manchester
Uitslae
So. 23 Jan. 22
Chelsea 2
Tottenham Hotspur 0
So. 23 Jan. 22
Leicester City 1
Brighton 1
So. 23 Jan. 22
Crystal Palace 1
Liverpool 3