Engelse Premierliga

Newcastle maan aanhangers teen Arabiese uitrustings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Newcastle is gekant teen ondersteuners se Arabiese kleredrag.  Foto: Getty Images
Newcastle is gekant teen ondersteuners se Arabiese kleredrag. Foto: Getty Images

Die Engelse Premierligaklub Newcastle United het sy aanhangers gemaan om nie tradisionele Arabiese kleredrag of Midde-Oosterse kopdoeke by wedstryde te dra nie.

Newcastle is ’n paar weke gelede deur ’n Saoedi-Arabiese konsortium oorgeneem.

Verskeie ondersteuners het die afgelope naweek geklee in mantels en kopdoeke opgedaag vir ’n tuiswedstryd teen Tottenham, die Magpies se eerste kragmeting sedert die oorname.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
So. 28 Nov. 21 16:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Burnley
Tottenham Hotspur
Turf Moor, Burnley
Di. 30 Nov. 21 21:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Newcastle
Norwich City
St. James' Park, Newcastle
Di. 30 Nov. 21 22:15 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Leeds
Crystal Palace
Elland Road, West Yorkshire
Uitslae
So. 28 Nov. 21
Chelsea 1
Manchester United 1
So. 28 Nov. 21
Manchester City 2
West Ham 1
So. 28 Nov. 21
Leicester City 4
Watford 2
Puntelys
Span
S
W
P
1. Chelsea
13
9
30
2. Manchester City
13
9
29
3. Liverpool
13
8
28
4. West Ham
13
7
23