Engelse Premierliga

Premierliga-breiers in sop ná onderonsie op veld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Thomas Tuchel (links) en Antonio Conte sê mekaar sleg ná Chelsea en Tottenham se kragmeting Sondag op Stamford Bridge. Foto: Getty Images
Thomas Tuchel (links) en Antonio Conte sê mekaar sleg ná Chelsea en Tottenham se kragmeting Sondag op Stamford Bridge. Foto: Getty Images

Die Engelse Sokkervereniging (FA) het Thomas Tuchel, Chelsea se afrigter, en Antonio Conte, Tottenham Hotspur se breier, aangekla nadat hulle mekaar Sondag op Stamford Bridge aangevat het.

Die twee breiers het bladgeskud nadat hul spanne se vurige Premierliga-wedstryd met 2-2 elk gelykop geëindig het.

Hulle het daarna stry gekry en die spelers en spanbeamptes moes hulle uitmekaarhou. Die skeidsregter, Anthony Taylor, het albei daarna met ’n rooi kaart gestraf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 01 Okt. 22 11:30 vm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Arsenal
Arsenal
Tottenham Hotspur
Tottenham Hotspur
Emirates Stadium
SuperSport
Sa. 01 Okt. 22 14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Liverpool
Liverpool
Brighton
Brighton
Anfield
SuperSport
Sa. 01 Okt. 22 14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Fulham
Fulham
Newcastle
Newcastle
Craven Cottage
SuperSport
Uitslae
So. 18 Sep. 22
Chelsea
Chelsea 0
Liverpool
Liverpool 0
So. 18 Sep. 22
Everton
Everton 1
West Ham
West Ham 0
So. 18 Sep. 22
Manchester United
Manchester United 0
Leeds
Leeds 0
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Arsenal
7
6
18
Spanwapen
2. Manchester City
7
5
17
Spanwapen
3. Tottenham Hotspur
7
5
17
Spanwapen
4. Brighton
6
4
13