Engelse Premierliga

Ronaldo bedank Liverpool-aanhangers vir hul steun

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Liverpool-aanhangers sing en klap hande uit respek vir Cristiano Ronaldo en sy gesin se verlies.  Foto: Getty Images
Liverpool-aanhangers sing en klap hande uit respek vir Cristiano Ronaldo en sy gesin se verlies. Foto: Getty Images

Die Manchester United-doelskieter Cristiano Ronaldo het aanhangers van Liverpool bedank vir hul eerbetoon van ondersteuning in Dinsdag se Premierligawedstryd tussen die twee spanne.

Die Portugese superster het die kragmeting misgeloop weens die dood van sy pasgebore seuntjie.

Ronaldo (37) en Georgina Rodriguez (38), sy lewensmaat, wat in Oktober aangekondig het dat hulle ’n tweeling verwag, het Maandag aangekondig dat een van die babas dood is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 11:30 vm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Tottenham Hotspur
Brighton
Tottenham Hotspur Stadium
Sa. 16 Apr. 22 14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Manchester United
Norwich
Old Trafford
Sa. 16 Apr. 22 14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Southampton
Arsenal
St. Mary's Stadium
Uitslae
So. 07 Aug. 22
West Ham
West Ham 0
Manchester City
Manchester City 2
So. 07 Aug. 22
Manchester United
Manchester United 1
Brighton
Brighton 2
So. 07 Aug. 22
Leicester City
Leicester City 2
Brentford
Brentford 2
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Manchester City
38
29
93
Spanwapen
2. Liverpool
38
28
92
Spanwapen
3. Chelsea
38
21
74
Spanwapen
4. Tottenham Hotspur
38
22
71