Engelse Premierliga

Salah is nou wêreld se beste, sê Klopp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Liverpool-doelskieter Mohamed Salah het Saterdag sy tweede wonderdoel in twee Premierliga-wedstryde vir die Reds aangeteken. Foto: Reuters
Die Liverpool-doelskieter Mohamed Salah het Saterdag sy tweede wonderdoel in twee Premierliga-wedstryde vir die Reds aangeteken. Foto: Reuters

Die Liverpool-afrigter Jurgen Klopp sê die doelskieter Mohamed Salah is tans die beste sokkerspeler ter wêreld, nadat dié Egiptenaar Watford se stert Saterdag met nóg ’n wonderdoel help knoop het.

Liverpool het Watford met 5-0 verneder en Salah se rol daarin was enorm. Eers het hy ’n briljante aangee van die regterkant van die veld gestuur na Sadio Mane, wat toe die dag se eerste doel (en sy eie 100ste Premierliga-doel) aangeteken het.

Daarna het Salah sy eie doeltotaal gestu deur in die kleinste van spasies aan die dans te gaan en vyf Watford-verdedigers tot stilstand te dwing voor hy die bal verby die doelwagter gestuur het. Daardie doel het die telling 4-0 gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
So. 28 Nov. 21 16:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Burnley
Tottenham Hotspur
Turf Moor, Burnley
Wo. 01 Des. 21 21:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
West Ham
Brighton
London Stadium
Wo. 01 Des. 21 21:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Wolverhampton Wanderers
Burnley
Molineux, Wolverhampton
Uitslae
Di. 30 Nov. 21
Leeds 1
Crystal Palace 0
Di. 30 Nov. 21
Newcastle 1
Norwich City 1
So. 28 Nov. 21
Chelsea 1
Manchester United 1
Puntelys
Span
S
W
P
1. Chelsea
13
9
30
2. Manchester City
13
9
29
3. Liverpool
13
8
28
4. West Ham
13
7
23