Engelse Premierliga

Sokkerster bederf spanmaats met luukse horlosies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Erling Haaland verlaat Duitsland vir Engeland. Foto: Getty Images
Erling Haaland verlaat Duitsland vir Engeland. Foto: Getty Images

Erling Haaland, wat kan uitsien na ’n salaris van sowat £400 000 per week (sowat R8 miljoen) nadat hy vroeër vandeesmaand ’n kontrak met Manchester City gesluit het, het dosyne peperduur horlosies aan sy spanmaats en klubpersoneel by Borussia Dortmund as ’n afskeidsgeskenk uitgedeel.

Die Noorweegse doelskieter het glo sowat €500 000 (sowat R8 miljoen) vir die geskenke opgedok.

Die Duitse koerant Bild berig Haaland het elk van sy 33 spanmaats, asook sy afrigters, met horlosies ter waarde van tot €15 000 elk bederf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 11:30 vm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Tottenham Hotspur
Brighton
Tottenham Hotspur Stadium
Sa. 16 Apr. 22 14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Manchester United
Norwich
Old Trafford
Sa. 16 Apr. 22 14:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Southampton
Arsenal
St. Mary's Stadium
Uitslae
So. 22 Mei 22
Norwich
Norwich 0
Tottenham Hotspur
Tottenham Hotspur 5
So. 22 Mei 22
Manchester City
Manchester City 3
Aston Villa
Aston Villa 2
So. 22 Mei 22
Liverpool
Liverpool 3
Wolverhampton Wanderers
Wolverhampton Wanderers 1
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Manchester City
38
29
93
Spanwapen
2. Liverpool
38
28
92
Spanwapen
3. Chelsea
38
21
74
Spanwapen
4. Tottenham Hotspur
38
22
71