Engelse Premierliga

Sosiale media skep ‘toksiese omgewing’, sê United se Jones

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Manchester United-verdediger Phil Jones. Foto: Getty Images
Die Manchester United-verdediger Phil Jones. Foto: Getty Images

Die Manchester United-verdediger Phil Jones glo jong beroepspelers moet deesdae ook oor die “sielkundige vaardighede” beskik om die “toksiese omgewing” van sosialemediaplatforms die hoof te bied.

Die 29-jarige het sy rug op sosiale media gekeer nadat hy die teiken was van verskeie memes en nare kommetaar op Facebook, Twitter en Instagram ná ’n insinking in sy spel die afgelope paar jaar.

Ofskoon sy sosialemediaprofiele steeds aktief is, het hy in 2017 laas iets getwiet of ’n inskrywing op Instagram geplaas in die nadraai van die negatiewe boodskappe wat op hom gemik was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 27 Nov. 21 14:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Arsenal
Newcastle
Emirates Stadium, London
Sa. 27 Nov. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Liverpool
Southampton
Anfield, Liverpool
Sa. 27 Nov. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Norwich City
Wolverhampton Wanderers
Carrow Road, Norwich, Norfolk
Uitslae
So. 21 Nov. 21
Tottenham Hotspur 2
Leeds 1
So. 21 Nov. 21
Manchester City 3
Everton 0
Sa. 20 Nov. 21
Liverpool 4
Arsenal 0
Puntelys
Span
S
W
P
1. Chelsea
12
9
29
2. Manchester City
12
8
26
3. Liverpool
12
7
25
4. West Ham
12
7
23