Engelse Premierliga

Spurs deur 13 gevalle van Covid-19 getref

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tottenham Hotspur se breier, Antonio Conte, het bevestig dat die klubs tans ’n rits spelers en personeellede het wat positief vir Covid-19 getoets is. Foto: Getty Images
Tottenham Hotspur se breier, Antonio Conte, het bevestig dat die klubs tans ’n rits spelers en personeellede het wat positief vir Covid-19 getoets is. Foto: Getty Images

Die Engelse klubspan Tottenham Hotspur se breier, Antonio Conte, het bevestig dat agt spelers en vyf ander personeellede positief vir Covid-19 getoets is ná ’n uitbreking by die klub – en hy verwag nog gevalle sal kom.

Spurs sal egter steeds Donderdagaand hul bepaling in die Europese Konferensieliga (die liga benede die Kampioeneliga en Europaliga) teen Rennes moet nakom, met Uefa-reëls wat baie strenger is rakende die minimum beskikbare getal spelers.

Dit is egter nog onduidelik of die klub gaan vra dat hul Premierliga-wedstryd teen Brighton Sondag uitgestel word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
So. 28 Nov. 21 16:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Burnley
Tottenham Hotspur
Turf Moor, Burnley
So. 12 Des. 21 16:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Brighton
Tottenham Hotspur
American Express Community Stadium, Falmer
Sa. 18 Des. 21 14:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Manchester United
Brighton
Old Trafford, Manchester
Uitslae
So. 23 Jan. 22
Chelsea 2
Tottenham Hotspur 0
So. 23 Jan. 22
Leicester City 1
Brighton 1
So. 23 Jan. 22
Crystal Palace 1
Liverpool 3