Engelse Premierliga
Deel

United verneder Chelsea om Kampioeneliga te haal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
United vier Marcus Rashford se doel teen Chelsea.  Foto: Getty Images
United vier Marcus Rashford se doel teen Chelsea. Foto: Getty Images

Manchester United het Donderdagaand met ’n oortuigende 4-1-oorwinning teen die sukkelende Chelsea seker gemaak dat hy vir volgende seisoen se Europese Kampioeneliga kwalifiseer.

Casemiro, Anthony Martial, Bruno Fernandes en Marcus Rashford het doele aangeteken en die Rooi Duiwels het ná dese na die derde plek op die punteleer opgeskuif.

’n Mislike aand het Chelsea se seisoen opgesom, ongeag die feit dat die Londense klub meer as £500 miljoen in die oordragmark bestee het. Dit was die span se agtste nederlaag in tien kragmetings sedert Frank Lampard as tussentydse afrigter teruggekeer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()