Europese klubs wil spelers nie vir Afrikabeker vrystel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mo Salah (links) en Sadio Mane sal vir Liverpool groot verliese wees wanneer hulle volgende maand aan onderskeidelik Egipte en Senegal vrygestel moet word vir die Afrikabeker-toernooi.  Foto: Getty Images
Mo Salah (links) en Sadio Mane sal vir Liverpool groot verliese wees wanneer hulle volgende maand aan onderskeidelik Egipte en Senegal vrygestel moet word vir die Afrikabeker-toernooi. Foto: Getty Images

Europese sokkerklubs poog om die Omikron-variant van Covid-19 as ’n rede te gebruik om spelers te verbied om aan die Afrikabeker-toernooi deel te neem.

Dié toernooi is geskeduleer om tussen 9 Januarie en 16 Februarie in Kameroen gespeel te word. Dit is tradisioneel vir Europese klubs ’n groot frustrasie om spelers aan die toernooi af te staan en dit wil voorkom asof hulle ’n koronavirus-kaart gaan speel om dit te probeer verhoed.

Die Europese Sokkervereniging (EPV) meen daar sal nie genoeg veiligheidsmaatreëls wees om te verhoed dat spelers Covid-19 opdoen nie. Daar word ook aangedring dat indien dit daarop neerkom, spelers eers ná die naweek van 2 Januarie se wedstryde vrygestel sal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,787.16
-0.1%
Silwer
20.31
0.0%
Palladium
2,258.50
-1.4%
Platinum
952.00
-0.9%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,187
-0.7%
Alle aandele
70,895
-0.5%
Hulpbronne 10
64,244
-2.4%
Industriële 25
86,804
-0.3%
Finansiële 15
16,106
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos