Kampioeneliga

City-eienaar skud sak vir ondersteuners

akkreditasie
Sjeik Mansour bin Zayed Al Nahyan, eienaar van Manchester City. Foto: Getty Images
Sjeik Mansour bin Zayed Al Nahyan, eienaar van Manchester City. Foto: Getty Images

Sjeik Mansour bin Zayed Al Nahyan, skatryk eienaar van die Engelse sokkerklub Manchester City, gaan sy sak skud om vir ondersteuners se reiskoste te betaal sodat hulle die Europese Kampioeneliga-eindstryd teen Chelsea op 29 Mei kan bywoon.

Die wedstryd sou aanvanklik in Istanbul se Ataturk-stadion plaasgevind het, maar is na die Estadio do Dragao in Porto, Portugal, geskuif nadat Turkye by die Britse regering se “rooilys” gevoeg is weens die Covid-19-pandemie.

City het in ’n nuusverklaring gesê dat Mansour die amptelike reis na Porto sal befonds en bygevoeg dat die inisiatief “duisende City-ondersteuners” sal baat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Di. 07 Des. 21 19:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Paris Saint-Germain
Club Brugge
Parc des Princes, Paris
Di. 07 Des. 21 19:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
RB Leipzig
Manchester City
Red Bull Arena, Leipzig
Di. 07 Des. 21 22:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
AFC Ajax
Sporting CP
Amsterdam ArenA, Amsterdam
Uitslae
Wo. 24 Nov. 21
Sheriff Tiraspol 0
Real Madrid 3
Wo. 24 Nov. 21
Sporting CP 3
Dortmund 1
Wo. 24 Nov. 21
Liverpool 2
FC Porto 0
Puntelys
Span
S
W
P
1. Manchester City Group A
5
4
12
2. Paris Saint-Germain Group A
5
2
8
3. RB Leipzig Group A
5
1
4
4. Club Brugge Group A
5
1
4