Kampioeneliga

PSG-spelers beweer blaser vloek hulle

akkreditasie
PSG-spelers pleit by die Nederlandse skeidsregter Björn Kuipers.  Foto: Getty Images
PSG-spelers pleit by die Nederlandse skeidsregter Björn Kuipers. Foto: Getty Images

Paris St. Germain se Leandro Paredes is in Dinsdag se Kampioeneliga-nederlaag teen Manchester City deur die Nederlandse skeidsregter Björn Kuipers gevloek.

Altans, so beweer sy spanmaat Ander Herrera.

City het vir die eerste keer die eindstryd van Europa se elite-klubkompetisie gehaal danksy ’n oorwinning van 2-0 by die Etihad-stadion (en 4-1 oor albei bene van die halfeindronde) in Manchester.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Di. 07 Des. 21 19:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Paris Saint-Germain
Club Brugge
Parc des Princes, Paris
Di. 07 Des. 21 19:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
RB Leipzig
Manchester City
Red Bull Arena, Leipzig
Di. 07 Des. 21 22:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
AFC Ajax
Sporting CP
Amsterdam ArenA, Amsterdam
Uitslae
Wo. 24 Nov. 21
Sheriff Tiraspol 0
Real Madrid 3
Wo. 24 Nov. 21
Sporting CP 3
Dortmund 1
Wo. 24 Nov. 21
Liverpool 2
FC Porto 0
Puntelys
Span
S
W
P
1. Manchester City Group A
5
4
12
2. Paris Saint-Germain Group A
5
2
8
3. RB Leipzig Group A
5
1
4
4. Club Brugge Group A
5
1
4