Kampioeneliga

Reds en Chelsea jubel; Foxes bloei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Liverpool-doelskieter Sadio Mané soen die Anfield-gras ná hy sy span tot in die Kampioeneliga gehelp het met ’n sege oor Crystal Palace. Foto: AP
Die Liverpool-doelskieter Sadio Mané soen die Anfield-gras ná hy sy span tot in die Kampioeneliga gehelp het met ’n sege oor Crystal Palace. Foto: AP

Liverpool se sokkerspan het die deur na die Europese Kampioeneliga Sondag, op die laaste dag van die Engelse Premierliga, oopgeskop, terwyl Chelsea ondanks ’n drag slae ook sy plek in dié liga verseker het.

Dit was egter ’n suur dag vir Leicester City, wat laat in sy wedstryd teen Tottenham Hotspur uit die topvier in die Premierliga geskouer is en hy sy aanspraak op Kampioeneliga-sokker sodoende verloor het.

Ná een van sy swakker seisoene in jare het Liverpool die laaste paar weke sodanig begin herstel dat ’n sege van 2-0 Sondag oor Crystal Palace genoeg was om hom in die derde plek op die punteleer te kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Di. 07 Des. 21 19:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Paris Saint-Germain
Club Brugge
Parc des Princes, Paris
Di. 07 Des. 21 19:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
RB Leipzig
Manchester City
Red Bull Arena, Leipzig
Di. 07 Des. 21 22:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
AFC Ajax
Sporting CP
Amsterdam ArenA, Amsterdam
Uitslae
Wo. 24 Nov. 21
Sheriff Tiraspol 0
Real Madrid 3
Wo. 24 Nov. 21
Sporting CP 3
Dortmund 1
Wo. 24 Nov. 21
Liverpool 2
FC Porto 0
Puntelys
Span
S
W
P
1. Manchester City Group A
5
4
12
2. Paris Saint-Germain Group A
5
2
8
3. RB Leipzig Group A
5
1
4
4. Club Brugge Group A
5
1
4