Kampioeneliga

Ronaldo tot United se redding

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cristiano Ronaldo gee uiting aan sy emosies nadat hy Woensdagaand op Old Trafford in Manchester die wendoel teen Villareal aangeteken het.  Foto: Reuters
Cristiano Ronaldo gee uiting aan sy emosies nadat hy Woensdagaand op Old Trafford in Manchester die wendoel teen Villareal aangeteken het. Foto: Reuters

Cristiano Ronaldo het die skare op Old Trafford Woensdagaand laat brul toe hy in die laaste oomblikke van die Europese Kampioeneliga-groepwedstryd teen Villareal die wendoel aangeteken het.

Danksy die Portugese superster se doel in die 95ste minuut het Manchester United dié kragmeting met 2-1 gewen.

Ronaldo het in dié kragmeting die alleenrekordhouer vir die meeste Kampioeneliga-wedstryde (178) geword. Hy het voor Woensdagaand se stryd die rekord met die Spanjaard Iker Casillas gedeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Di. 07 Des. 21 19:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Paris Saint-Germain
Club Brugge
Parc des Princes, Paris
Di. 07 Des. 21 19:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
RB Leipzig
Manchester City
Red Bull Arena, Leipzig
Di. 07 Des. 21 22:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
AFC Ajax
Sporting CP
Amsterdam ArenA, Amsterdam
Uitslae
Wo. 24 Nov. 21
Sheriff Tiraspol 0
Real Madrid 3
Wo. 24 Nov. 21
Sporting CP 3
Dortmund 1
Wo. 24 Nov. 21
Liverpool 2
FC Porto 0
Puntelys
Span
S
W
P
1. Manchester City Group A
5
4
12
2. Paris Saint-Germain Group A
5
2
8
3. RB Leipzig Group A
5
1
4
4. Club Brugge Group A
5
1
4