Kampioeneliga

Tweede kroon vir Chelsea, trane vir City

akkreditasie
Sukses is blou! Chelsea jubel en juig Saterdag nadat hy die Kampioeneliga-trofee in ontvangs geneem het.Foto: Getty Images
Sukses is blou! Chelsea jubel en juig Saterdag nadat hy die Kampioeneliga-trofee in ontvangs geneem het.Foto: Getty Images

Chelsea dra vir ’n tweede keer die Europese Kampioeneliga se sokkerkroon nadat hy Saterdag vir Manchester City in ’n intense eindstryd in Porto met 1-0 geklop het.

Vir City was ’n eerste titel in die kompetisie op die spel, maar ná ’n suksesvolle plaaslike seisoen was dit nie die naweek vir Pep Guardiola (afrigter) en sy span beskore nie.

Guardiola, trouens, sou die derde keer die trofee gelig het as sy span aan die wenkant was. Hy het in 2009 en 2011 saam met Barcelona in die Kampioeneliga sukses geproe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Di. 07 Des. 21 19:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Paris Saint-Germain
Club Brugge
Parc des Princes, Paris
Di. 07 Des. 21 19:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
RB Leipzig
Manchester City
Red Bull Arena, Leipzig
Di. 07 Des. 21 22:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
AFC Ajax
Sporting CP
Amsterdam ArenA, Amsterdam
Uitslae
Wo. 24 Nov. 21
Sheriff Tiraspol 0
Real Madrid 3
Wo. 24 Nov. 21
Sporting CP 3
Dortmund 1
Wo. 24 Nov. 21
Liverpool 2
FC Porto 0
Puntelys
Span
S
W
P
1. Manchester City Group A
5
4
12
2. Paris Saint-Germain Group A
5
2
8
3. RB Leipzig Group A
5
1
4
4. Club Brugge Group A
5
1
4