Kersgeskenk vir Liverpool, maar niks vir Spurs

akkreditasie
Leicester City se Jamie Vardy vier fees nadat hy ’n strafskop teen Tottenham Hotspur in die doelhok weggebêre het. Leicester het met 2-0 gewen. Foto: Getty Images
Leicester City se Jamie Vardy vier fees nadat hy ’n strafskop teen Tottenham Hotspur in die doelhok weggebêre het. Leicester het met 2-0 gewen. Foto: Getty Images

’n Strafdoel net voor rustyd deur Leicester City se Jamie Vardy en ’n tweede doel net ná rustyd, het Tottenham Hotspur se sokkerspan Sondag in Londen duur te staan gekom.

Nadat Liverpool Saterdag ’n weghol-oorwinning van 7-0 oor Crystal Palace behaal het om sy voorsprong in die Engelse Premierliga tot ses punte te rek, was daar baie op die spel in die kragmeting tussen Spurs en Leicester.

Die wenner sou tot die tweede posisie agter Liverpool (31 punte) inskuif, maar die verloorder sou ’n paar plekke afskuif.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.07
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,838.85
-0.1%
Silwer
24.15
-0.0%
Palladium
2,001.00
-0.1%
Platinum
1,027.50
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos