Lewandowski en Putellas met Fifa Best-eerbewyse vereer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die doelevraat Robert Lewandowski.  Foto: Getty Images
Die doelevraat Robert Lewandowski. Foto: Getty Images

Robert Lewandowski, Bayern Munich se Poolse doelskieter, en Alexia Putellas, Barcelona se Spaanse middelveldspeler, is op die Fifa Best-toekenningsgeleentheid onderskeidelik as 2021 se beste man- en vrouespeler vereer.

Dit is die tweede jaar agtereenvolgens dat die doelevraat Lewandowski die prys verower. Hy het verlede seisoen Gerd Müller se rekord van 49 jaar verbeter deur 40 doele in ’n enkele Bundesliga-veldtog aan te teken.

“Robert is iemand spesiaal. Hy is die beste sokkerspeler in ons land se geskiedenis. Die beste Poolse ambassadeur en rolmodel vir jong mense, nie net diegene wat sokker speel nie,” sê Mateusz Morawiecki, eerste minister van Pole.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 184/2
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.06
+0.6%
Rand - Pond
19.93
-0.1%
Rand - Euro
16.80
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,824.52
+0.0%
Silwer
21.55
-0.3%
Palladium
2,013.50
-0.7%
Platinum
945.13
-0.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,115
+1.0%
Alle aandele
69,873
+1.0%
Hulpbronne 10
72,327
+0.7%
Industriële 25
78,081
+1.3%
Finansiële 15
16,066
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos