Messi verower 7de Ballon d’Or-prys as beste ter wêreld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lionel Messi is vir die sewende keer as die wêreld se voorste sokkerspeler aangewys. Foto: Getty Images
Lionel Messi is vir die sewende keer as die wêreld se voorste sokkerspeler aangewys. Foto: Getty Images

Die Argentynse sokkerster Lionel Messi het Maandagaand in Parys die Ballon d’Or-toekenning as die voorste speler ter wêreld vir ’n sewende keer verower en dus sy eie rekord verbeter.

Dié doelskieter van Paris Saint-Germain (PSG) het die Pool Robert Lewandowski en Jorginho van Italië uitgestof om die sport se mees gesogte prys.

Hy het die toekenning voorheen in 2009, 2010, 2011, 2012, 2015 en 2019 verower.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos