Minder toeskouers by Afrikabeker toegelaat; Covid-19 ontwrig spanne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sadio Mané, wat vir Liverpool speel, moet hom nog by Senegal aansluit vir die Afrikabeker-toernooi in Kameroen.  Foto: Getty Images
Sadio Mané, wat vir Liverpool speel, moet hom nog by Senegal aansluit vir die Afrikabeker-toernooi in Kameroen. Foto: Getty Images

Toeskouergetalle op die Afrikabeker-toernooi sal tot 80% beperk word vir Kameroen, die gasheer, se wedstryde.

Ander spanne se wedstryde sal tot 60% beperk word om die verspreiding van Covid-19 te probeer verhoed, het die Konfederasie van Afrikasokker (Caf) Woensdag gesê.

Die sokkertoernooi begin Sondag wanneer Kameroen Burkina Faso die stryd aansê in die Olembe-stadion in Yaoundé. Dié stadion het sitplek vir 60 000 mense.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 67/0
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 264/6
New Zealand 329/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+1.0%
Rand - Euro
16.67
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,826.32
+0.2%
Silwer
21.14
+0.9%
Palladium
1,880.00
+2.0%
Platinum
911.50
+0.2%
Brent-ruolie
110.05
-1.5%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos