Premier-sokkerliga

Broos toegang geweier by ligawedstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hugo Broos is boos nadat hy toegang by ’n plaaslike ligawedstryd geweier is. Foto: Gallo Images
Hugo Broos is boos nadat hy toegang by ’n plaaslike ligawedstryd geweier is. Foto: Gallo Images

Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê dis onaanvaarbaar dat hy Saterdag die deur gewys en toegang geweier is om na Orlando Pirates se ligawedstryd teen Mamelodi Sundowns te gaan kyk.

Broos het verlede week die aankondiging van sy finale groep vir die twee wedstryde teen Ethiopië tot Maandag uitgestel juis omdat hy die naweek nog na ligawedstryde wou gaan kyk het.

Die nasionale breier was egter nie Saterdag welkom by die Orlando-stadion, waar Sundowns met 2-0 gewen het, nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Wo. 15 Sep. 21 18:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cape Town City FC
Marumo Gallants FC
Athlone Stadium, Cape Town
Wo. 27 Okt. 21 15:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stellenbosch
Marumo Gallants FC
Danie Craven Stadium, Stellenbosch
Wo. 27 Okt. 21 15:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Baroka FC
Mamelodi Sundowns
Peter Mokaba Stadium, Polokwane
Uitslae
So. 24 Okt. 21
SuperSport Utd 1
Kaizer Chiefs 2
So. 24 Okt. 21
Chippa United 0
Swallows 0
Sa. 23 Okt. 21
Cape Town City FC 4
Golden Arrows 3
Puntelys
Span
S
W
P
1. Mamelodi Sundowns
7
6
19
2. SuperSport Utd
8
4
15
3. Royal AM
7
4
13
4. Stellenbosch
7
3
13