Premier-sokkerliga

Ek gaan nêrens, sê Solskjaer ná loesing teen Liverpool

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Manchester United se afrigter, Ole Gunnar Solskjaer, gee applous aan die toeskouers wat nog op Old Trafford se paviljoen was nadat sy span met 0-5 teen Liverpool verloor het.  Foto: Getty Images
Manchester United se afrigter, Ole Gunnar Solskjaer, gee applous aan die toeskouers wat nog op Old Trafford se paviljoen was nadat sy span met 0-5 teen Liverpool verloor het. Foto: Getty Images

Manchester United se sokkerbreier, Ole Gunnar Solskjaer, het ná die naweek se vernedering teen Liverpool gesê hy is nie van plan om uit sy pos te bedank nie.

Die Reds het die Rooi Duiwels Sondag in die Engelse Premierliga op Old Trafford met 5-0 ore aangesit.

Mohamed Salah het drie keer die net vir Liverpool gevind en United het ná die liederlike loesing tot sewende op die puntelys teruggesak. Dit was die span se vierde loesing op ’n streep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Wo. 15 Sep. 21 18:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cape Town City FC
Marumo Gallants FC
Athlone Stadium, Cape Town
Wo. 27 Okt. 21 15:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Baroka FC
Mamelodi Sundowns
Peter Mokaba Stadium, Polokwane
Sa. 27 Nov. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Marumo Gallants FC
Chippa United
Peter Mokaba Stadium, Polokwane
Uitslae
Sa. 04 Des. 21
Stellenbosch 1
Mamelodi Sundowns 1
Sa. 04 Des. 21
Swallows 1
Maritzburg United 1
Sa. 04 Des. 21
Chippa United 1
Golden Arrows 2
Puntelys
Span
S
W
P
1. Mamelodi Sundowns
13
9
31
2. Royal AM
13
6
22
3. Kaizer Chiefs
13
6
22
4. Stellenbosch
14
5
22