Premier-sokkerliga

SA seisoen word op 8 Augustus hervat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Irvin Khoza |  Foto: Gallo Images
Irvin Khoza | Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse sokkerseisoen sal op 8 Augustus hervat word en op 5 September afgehandel wees.

Die seisoen is soos baie sportsoorte oor die wêreld heen in Maart deur die Covid-19-virus tot stilstand gebring.

Die halfeindstryde om die Nedbank-beker tussen Mamelodi Sundowns en Wits, en tussen Bloemfontein Celtic en Baroka volgende Saterdag sal die eerste wedstryde wees, waarna die Premiersokkerliga (PSL) die Dinsdag daarna voortgesit word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Wo. 15 Sep. 21 18:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cape Town City FC
Marumo Gallants FC
Athlone Stadium, Cape Town
Wo. 27 Okt. 21 15:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Baroka FC
Mamelodi Sundowns
Peter Mokaba Stadium, Polokwane
Sa. 27 Nov. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Marumo Gallants FC
Chippa United
Peter Mokaba Stadium, Polokwane
Uitslae
Do. 02 Des. 21
Orlando Pirates 0
Baroka FC 0
Wo. 01 Des. 21
Marumo Gallants FC 3
TS Galaxy 1
So. 28 Nov. 21
Maritzburg United 1
AmaZulu 1
Puntelys
Span
S
W
P
1. Mamelodi Sundowns
12
9
30
2. Kaizer Chiefs
13
6
22
3. Royal AM
12
6
21
4. Stellenbosch
13
5
21