Premier-sokkerliga

Sundowns, City moet legkaart voltooi

akkreditasie
Lebohang Maboe (links) en sy maats van Mamelodi Sundowns sal op 10 Maart teen Polokwane City moet wen as hulle tot die kwarteindronde van die Nedbankbeker-reeks wil deurdring. Foto: Gallo Images
Lebohang Maboe (links) en sy maats van Mamelodi Sundowns sal op 10 Maart teen Polokwane City moet wen as hulle tot die kwarteindronde van die Nedbankbeker-reeks wil deurdring. Foto: Gallo Images

Die sokkerspanne van Mamelodi Sundowns en Polokwane City moet mekaar eers op Woensdag 10 Maart op Loftus Versfeld in Pretoria aandurf voordat die legkaart vir die Nedbankbeker-uitklopreeks se kwarteindronde in plek sal val.

Die wenner van dié wedstryd sal tot die kwarteindronde deurdring, waar hy teen Orlando Pirates sal speel.

Die spanne wat mekaar in die drie ander kwarteindstryde sal pak, is reeds bepaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Wo. 15 Sep. 21 18:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cape Town City FC
Marumo Gallants FC
Athlone Stadium, Cape Town
Wo. 27 Okt. 21 15:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Baroka FC
Mamelodi Sundowns
Peter Mokaba Stadium, Polokwane
Sa. 27 Nov. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Marumo Gallants FC
Chippa United
Peter Mokaba Stadium, Polokwane
Uitslae
So. 28 Nov. 21
Maritzburg United 1
AmaZulu 1
So. 28 Nov. 21
Swallows 1
Kaizer Chiefs 3
So. 28 Nov. 21
Royal AM 1
Stellenbosch 0
Puntelys
Span
S
W
P
1. Mamelodi Sundowns
12
9
30
2. Kaizer Chiefs
13
6
22
3. Royal AM
12
6
21
4. Stellenbosch
13
5
21