Sokkerspeler kry opgeskorte vonnis vir seksvideo-skandaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Karim Benzema besig om op te warm die afgelope naweek voor die aanvang van die wedstryd tussen Real Madrid en Granada op laasgenoemde se tuisveld.  Foto: Getty Images
Karim Benzema besig om op te warm die afgelope naweek voor die aanvang van die wedstryd tussen Real Madrid en Granada op laasgenoemde se tuisveld. Foto: Getty Images

Die Franse sokkerspeler Karim Benzema is ’n opgeskorte vonnis van een jaar tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is dat hy medepligtig was aan ’n poging om geld by ’n spanmaat af te pers met ’n seksvideo.

Benzema, wat vir die Spaanse klubspan Real Madrid speel, is ook met €75 000 beboet. Die 33-jarige Benzema se prokureur sê hy gaan teen die beslissing appelleer.

Benzema, wat ontken dat hy iets verkeerd gedoen het, was nie teenwoordig in die hof in Versailles nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.36
-0.1%
Rand - Pond
20.55
+0.5%
Rand - Euro
17.13
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,806.73
-0.7%
Silwer
22.90
-2.6%
Palladium
2,329.50
-0.2%
Platinum
1,028.50
-0.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos