Wenger wil nuwe WB-plan aan nasionale breiers verkoop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die voormalige Arsenal-afrigter Arsène Wenger. Foto: Getty Images
Die voormalige Arsenal-afrigter Arsène Wenger. Foto: Getty Images

Sokker se wêreldbeheerliggaam (Fifa) gaan vandeesweek aanlyn met die afrigters van al 211 nasionale manspanne vergader oor sy planne vir ’n tweejaarlikse Wêreldbeker (WB)-toernooi en ’n nuwe internasionale kalender.

Video-konferensies word vir Dinsdag en Donderdag beplan en sal deur die voormalige Arsenal-breier Arsène Wenger, Fifa se hoof van globale ontwikkeling, gelei word.

Fifa se planne vir ’n WB-toernooi elke tweede jaar, pleks van die huidige siklus van elke vier jaar, het veral in Europa groot kritiek ontlok en dié vasteland se beheerliggaam, Uefa, sê sy lidlande sal weier om aan ’n tweejaarlikse WB-toernooi deel te neem sou Fifa dit in Desember op ’n jaarvergadering deurvoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-0.5%
Rand - Euro
18.21
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,783.02
+0.9%
Silwer
22.51
+0.6%
Palladium
1,813.50
+1.6%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos