Australië se vrouekrieketspan is waarskynlik die gunsteling om Sondag as T20-kampioen op die Statebondspele in Birmingham gekroon te word.
Hy kom Saterdag teen Nieu-Seeland in die halfeindronde te staan. Engeland en Indië is in die ander uitspeelwedstryd slaags.
Indien spelpeil in die groepwedstryde by die Spele enige aanduiding is, behoort Australië en Engeland die spanne in die eindstryd te wees.