2021 se Franse Ope-drama spook nog by Osaka

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Naomi Osaka is nie gekeur vir die Franse Ope wat Sondag begin nie. Foto: Getty Images
Naomi Osaka is nie gekeur vir die Franse Ope wat Sondag begin nie. Foto: Getty Images

Naomi Osaka sê sy is bekommerd om mense op die Franse Ope raak te loop wat sy verlede jaar “beledig” het.

Die Japanse tennisster het haar destyds op omstrede wyse aan die toernooi onttrek nadat sy haar mediaverpligtinge nie nagekom het nie om haar geestesgesondheid te beskerm.

Osaka (24) het in die aanloop tot Roland Garros in 2021 gesê sy sal nie haar verpligte mediakonferensies bywoon nie want dit het ’n negatiewe uitwerking op haar geestesgesondheid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.2%
Rand - Euro
16.71
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.94
-0.3%
Silwer
20.14
-0.6%
Palladium
2,159.00
+0.3%
Platinum
938.00
0.0%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos