Deel

Alcaraz en Medvedev haal halfeind in Miami

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carlos Alcaraz is die voorste manspeler ter wêreld. Foto: Getty Images
Carlos Alcaraz is die voorste manspeler ter wêreld. Foto: Getty Images

Die topgekeurde Carlos Alcaraz is twee oorwinnings daarvan weg om die seldsame “Sunshine Double” te vermag, terwyl Daniil Medvedev die kwalifiseerder Christopher Eubanks se verrassende aanslag op die tweede Meesters 1000-titel van die jaar beëindig het.

Die 19-jarige Alcaraz het Donderdagaand (SA tyd) in die kwarteindronde van die Miami-Ope met 6-4, 6-2 oor Taylor Fritz van Amerika geseëvier.

Dit was ’n wedstryd van hoë gehalte tussen twee spelers wat voor die kwarteindronde nie ’n enkele stel afgestaan het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 190/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos