KYK | Djokovic vort uit Australië ná hofbeslissing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak Djokovic met sy vertrek na die hof in Melbourne.  Foto: Getty Images
Novak Djokovic met sy vertrek na die hof in Melbourne. Foto: Getty Images

Novak Djokovic is op 'n vlug van Emirates Airlines vort uit Australië nadat hy Sondagoggend sy appèl teen sy deportasie verloor het.

BBC berig Djokovic is aan boord van Emirates-vlug EK409, wat net voor 14:00 Suid-Afrikaanse tyd van Melbourne-lughawe opgestyg het. Federale agente het hom en sy span na die instaphekke vergesel.

Drie regters het vroeër eenparig Djokovic se hofaansoek met koste van die hand gewys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.06
-0.9%
Rand - Pond
19.83
+0.3%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-1.9%
Goud
1,818.43
+0.2%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
1,994.00
-3.0%
Platinum
937.00
-2.0%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos