Becker kritiseer Djokovic-familie vir hul ‘oorreaksie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Novak Djokovic se ouers, Dijana en Srdjan, en sy broer, Djordje.  Foto: Getty Images
Novak Djokovic se ouers, Dijana en Srdjan, en sy broer, Djordje. Foto: Getty Images

Boris Becker glo die optrede van Novak Djokovic se familie doen skade aan die tennisster se poging om sy verskeie probleme voor die begin van die Australiese Ope op te los.

Die Serwiese wenner van 20 Grand Slams en nege Australiese Ope-titels is met sy aankoms in Melbourne van sy visum gestroop en na ’n kwarantynhotel geneem.

Die 34-jarige Djokovic se pa, Srdjan, het aanvanklik gesê sy seun word “gevangene gehou” en hom as “ ’n leier van die Vrye Wêreld” beskryf. Hy het later ook gekla dat die regering van Australië sy seun “op dieselfde manier as Jesus probeer kruisig en hom op sy knieë dwing”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos