Bella loop SA spantoernooi mis weens Wimbledon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bella Kruger gaan haar slag in die Junior Wimbledon wys en sal derhalwe nie vir Suid-Afrika in die Billie Jean Kingbeker-toernooi beskikbaar wees nie. Foto: Gallo Images
Bella Kruger gaan haar slag in die Junior Wimbledon wys en sal derhalwe nie vir Suid-Afrika in die Billie Jean Kingbeker-toernooi beskikbaar wees nie. Foto: Gallo Images

Nie een van die twee Kruger-susters, Bella en Zoë, Suid-Afrika se twee voorste vroue-tennisspelers, kon vir die komende Billie Jean Kingbeker-toernooi in Noord-Macedonië oorweeg word nie.

Suid-Afrika gaan van 4 tot 9 Julie in die Euro/Afrika Groep III-toernooi in Skopje op klei probeer om Groep II te haal.

“Bella gaan in Junior Wimbledon speel en Zoë het las van ’n ernstige besering,” sê Roxanne Clarke, nie-spelende spankaptein.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.78
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.14
-0.2%
Silwer
20.31
-1.4%
Palladium
2,289.00
+1.5%
Platinum
960.50
+1.5%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos