Beseerde Federer nie meer top-10-speler

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Roger Federer het hom weens ’n kniebesering aan die Olimpiese Spele onttrek. Foto: Getty Images
Roger Federer het hom weens ’n kniebesering aan die Olimpiese Spele onttrek. Foto: Getty Images

Die legendariese Switserse tenniskampioen Roger Federer bevind hom vir die eerste keer sedert 2017 buite die toptien op die wêreldranglys.

Hubert Hurkacz van Pole se vordering tot in die vierde ronde by Indian Wells het volgens tennisworldusa.org meegebring dat die beseerde Switserse maestro vir eers tot die 11de plek teruggesak het.

Dié 20-malige Grand Slam-wenner was die laaste jaar en ’n half weens beserings min in aksie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos