Boris vaar uit teen Novak se kritici

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boris Becker en Novak Djokovic. Foto: Getty Images
Boris Becker en Novak Djokovic. Foto: Getty Images

Boris Becker hoop Novak Djokovic word voortaan in ’n ander lig beskou en sê die Serwiese wêreldnommereen word nog altyd “onregverdig behandel” in vergelyking met Rafael Nadal en Roger Federer.

Djokovic se kans om geskiedenis te maak is in die eindstryd van die Amerikaanse Ope verydel. Hy is in skoon stelle deur die Rus Daniil Medvedev geklop en daarvan weerhou om die eerste man sedert Rod Laver in 1969 te word om ’n kalender-Grand Slam te voltooi.

Al het hy verloor, het Djokovic die toeskouers se harte met sy rou emosies verower en ná afloop van die kragmeting ’n emosionele huldeblyk aan almal in die Arthur Ashe-stadion vir hul ondersteuning gelewer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 338/4
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 320/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 3/0
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 86/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 204/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.47
+0.0%
Rand - Pond
20.69
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,794.63
-0.2%
Silwer
22.64
-0.6%
Palladium
2,321.00
-2.3%
Platinum
1,021.00
-0.5%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,437
+0.6%
Alle aandele
73,867
+0.5%
Hulpbronne 10
75,446
+0.5%
Industriële 25
91,313
+0.9%
Finansiële 15
15,015
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos