Deel van my waai saam met Federer, sê emosionele Nadal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die trane rol oor Roger Federer en Rafael Nadal se wange. Foto: Getty Images
Die trane rol oor Roger Federer en Rafael Nadal se wange. Foto: Getty Images

Rafael Nadal het Saterdag in die vroeë oggendure langs die baan gesit en huil terwyl sy groot teenstander en boesemvriend Roger Federer tennis vaarwel toeroep.

Nadal, wat vroeër saam met Federer in dié se laaste beroepswedstryd op die Laverbekertoernooi in ’n dubbelspel vir die Europese span teen die Amerikaners Jack Sock en Frances Tiafoe verloor het, het later erken ’n deel van hom verlaat die sport saam met die Switserse maestro.

Foto’s en video’s van ’n huilende Federer en Nadal – wat een van tennis se opwindendste wedyweringe gedeel het – het ná afloop van hul nederlaag in die O2 Arena in Londen soos ’n veldbrand op sosiale media versprei en hul aanhangers se harte aangeroer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 88/3
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 108/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.39
+0.9%
Rand - Pond
21.35
+0.6%
Rand - Euro
18.31
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.85
+0.8%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.96
-0.3%
Silwer
22.66
-0.4%
Palladium
1,919.00
-1.3%
Platinum
1,030.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,513
-0.5%
Alle aandele
74,599
-0.6%
Hulpbronne 10
74,081
-2.5%
Industriële 25
92,076
-0.1%
Finansiële 15
15,502
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos